Welkom by ons spik-splinternuwe webblad!

Hier by NHSF glo ons aan verandering, dinamiese groei en innoverende denke.  Die ou skakels en inligting is steeds maklik toeganklik, maar in ‘n nuwe baadjie.  Volg ons om te weet wat gaan aan in jou studie-wêreld.  Hier sal jy ook self-help, aktuele en nuuswaardige artikels kan lees wat jou sukses kan verseker .  Geniet die rit!

Die menings vervat in WERD OM TE WEET is die van die outeur/bron en nie noodwendig die van die Noordelike Helpmekaar Studiefonds nie