No Picture

TEGNOLOGIESE ONTWIKKELING VEREIS TRANSFORMASIE

Januarie 29, 2024 0

…in hoër onderwys en die werkplek Die jaar 2024 het skaars sy buiging gemaak of ons word opnuut bewus gemaak van die feit dat tegnologiese ontwikkeling besig is om die wêreld om ons onherroeplik te […]

No Picture

WAAR DAAR ‘N WIL IS, IS DAAR ‘N WEG

Augustus 1, 2023 0

’n ‘Gap’-jaar kan van groot nut wees   Gedurende haar hoërskooljare aan Northcliff High School in Johannesburg, was dit Megan Raubenheimer se droom om aan ’n universiteit te gaan studeer en ’n loopbaan in die […]

“ONS HET BAIE STOF TOT DANKBAARHEID”

Mei 27, 2023 0

”Dit is so maklik om in hierdie tye negatief te raak, dat mens voel of die wêreld aan sy einde is. Maar jy vergeet dat omstandighede soveel erger kon wees; dat mens geseënd is dat […]

“MY WERK MY VOORREG”

September 21, 2021 0

  Deur Marista Bezuidenhout (Greyling) Ek is besig met my gemeenskapsdiensjaar as apteker by die provinsiale hospitaal in Mafikeng. En elke dag by die werk besef ek net weer watter voorreg dit is om te […]

OMGEE-MENS

September 10, 2021 0

As daar nou een één mens is wat die woord omgee by uitnemendheid uitleef, is dit Liezl Pretorius. Daarvan getuig haar passie en werk vir die behoud ons “groot blou waters”  en “alles wat daarin […]

No Picture

HIER IS SA SE TOP-WERKGEWERS OP STUDENTE SE RANGLYSTE

Augustus 25, 2021 0

Studente stel kultuur, buigsaamheid, etiek en ’n oog op die toekoms voorop in ’n peiling onder hulle oor Suid-Afrika se gewildste werkgewers. Sukses, teenwoordigheid en kultuur is die drie sleutelwoorde wat uittroon in die 2021 […]

Só het NHSF my gehelp

Augustus 3, 2021 0

Deur Maricia Smith Danksy die finansiële ondersteuning van die Noordelike Helpmekaar Studiefonds (NHSF), het ek in 2017 my BA-graad in Regte en Internasionale studies aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) verwerf. Maricia Smith My […]

No Picture

NHSF help drome bewaarheid

Junie 5, 2018 0

Oor die jare heen het die Noordelike Helpmekaar Studiefonds talle studente gehelp om hul drome te bewaarheid deur studielenings aan hulle te bewillig. ‘n Sprekende voorbeeld is Lindi Steyn wat vandag, 11 jaar nadat sy […]

1 2