Die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds het vanjaar weer eens die uitblinkers onder ons leninghouers met meriete toekennings beloon.

Elke ontvanger van ‘n meriete toekenning het ‘n tjek gekry wat hulle na goedunke kan gebruik.