LUC REIK NA DIE STERRE

Mei 8, 2024 0

Doelgerig om eendag sy eie nywerheidsontwerpmaatskappy op die been te bring, het Luc Salzwedel sy studies ’n  paar jaar gelede aan die Universiteit van Johannesburg aangepak. Nie net het hy sy graad in Industriële Ontwerp […]

No Picture

ETIESE GEDRAG DEURSLAGGEWEND VIR AKADEMIESE, LOOPBAANSUKSES

Februarie 20, 2024 0

In die lig van ’n tendens onder werknemers en maatskappydirekteure om hul kwalifikasies te vervals, beklemtoon Regine le Roux, besturende direkteur van die reputasiebestuursgroep, Reputation Matters, die noodsaaklikheid van etiese gedrag, jou hele lewe lank. […]

No Picture

TEGNOLOGIESE ONTWIKKELING VEREIS TRANSFORMASIE

Januarie 29, 2024 0

…in hoër onderwys en die werkplek Die jaar 2024 het skaars sy buiging gemaak of ons word opnuut bewus gemaak van die feit dat tegnologiese ontwikkeling besig is om die wêreld om ons onherroeplik te […]

No Picture

WAAR DAAR ‘N WIL IS, IS DAAR ‘N WEG

Augustus 1, 2023 0

’n ‘Gap’-jaar kan van groot nut wees   Gedurende haar hoërskooljare aan Northcliff High School in Johannesburg, was dit Megan Raubenheimer se droom om aan ’n universiteit te gaan studeer en ’n loopbaan in die […]

“ONS HET BAIE STOF TOT DANKBAARHEID”

Mei 27, 2023 0

”Dit is so maklik om in hierdie tye negatief te raak, dat mens voel of die wêreld aan sy einde is. Maar jy vergeet dat omstandighede soveel erger kon wees; dat mens geseënd is dat […]

TIEN VALSTRIKKE VAN STUDEER VIR DIE EKSAMEN

November 1, 2022 0

Bron: mieliestronk.com ELKE eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op ‘n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle […]

1 2 3 4