Ek het in 2015 matrikuleer aan die Hoërskool Randburg.

Nou is ek 4 jaar later besig met ‘n B. Ed in Grondslagonderwys. Dit is vir my ongelooflik interessant en ek geniet elke oomblik daarvan!

Dit is nog my droom om ‘n Honneursgraad in Leerder-ondersteuning te doen.

Dit is vir my ‘n groot voorreg om te dink dat ek ‘n verskil in ‘n kind se lewe  gaan kan maak!