Wat n ervaring. Niks sou moontlik gewees het sonder die hulp van die Noordelike Helpmekaar-Studieleningsfonds nie. Ek is tans in my finale jaar by Centurion Akademie waar ek Sportbestuur studeer en ek geniet elke oomlik daarvan. Ek het n passie vir sport en rig die onder 12 C netbalspan af van Laerskool Anton van Wouw. Ek geniet dit vreeslik baie. Die hoeveelheid ervaring wat ek opdoen kan ek nie eens beskryf nie. Alles wat ek doen is die gevolg daarvan dat ek daarvan hou. Laat aande se sit en leer maak dit die moeite werd.

 Ek wil net dankie se vir die Noordelike Helpmekaar- Studieleningsfonds dat hulle vir my nog n jaar help om verder te studeer en my NGOS te verwerf. Sonder hulle sou my drome nie waar geword het nie.