MUSIEK VLOEI IN HAAR ARE

Junie 11, 2022 0

Toe Zanta Hofmeyr op 17-jarige ouderdom die geleentheid kry om aan The Juilliard School of Music in New York te studeer, is ’n lank-gekoesterde ideaal van dié vioolvirtuoos bewaarheid. Geseën met hope musiektalent, het sy […]