Ek het groot geword in Centurion en het in 2020 matrikuleer aan die Hoërskool Zwartkop. Ek is tans besig met my tweede jaar in BCom Supply Chain Management aan die Universiteit van Pretoria. BCom Supply Chain Management is vir my baie interessant en ek geniet my graad baie. Ek kan nie wag om eendag in ‘n ‘Supply Chain’-afdeling van ‘n besigheid te werk nie.

Baie dankie vir die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds se bydrae om my droom waar te maak.