No Picture

Onderwys in haar bloed

Oktober 28, 2021 0

As gebore en getoë onderwyser, wil Cherize Schoeman (neé Hauptfleish) graag haar toekoms verseker by die spogskool in die Vrystaat waar sy tans skoolhou deur verder te studeer en later hopelik departementshoof in haar vakgebied […]