No Picture

Onderwys in haar bloed

Oktober 28, 2021 0

As gebore en getoë onderwyser, wil Cherize Schoeman (neé Hauptfleish) graag haar toekoms verseker by die spogskool in die Vrystaat waar sy tans skoolhou deur verder te studeer en later hopelik departementshoof in haar vakgebied […]

“MY WERK MY VOORREG”

September 21, 2021 0

  Deur Marista Bezuidenhout (Greyling) Ek is besig met my gemeenskapsdiensjaar as apteker by die provinsiale hospitaal in Mafikeng. En elke dag by die werk besef ek net weer watter voorreg dit is om te […]

OMGEE-MENS

September 10, 2021 0

As daar nou een één mens is wat die woord omgee by uitnemendheid uitleef, is dit Liezl Pretorius. Daarvan getuig haar passie en werk vir die behoud ons “groot blou waters”  en “alles wat daarin […]

No Picture

HIER IS SA SE TOP-WERKGEWERS OP STUDENTE SE RANGLYSTE

Augustus 25, 2021 0

Studente stel kultuur, buigsaamheid, etiek en ’n oog op die toekoms voorop in ’n peiling onder hulle oor Suid-Afrika se gewildste werkgewers. Sukses, teenwoordigheid en kultuur is die drie sleutelwoorde wat uittroon in die 2021 […]

Só het NHSF my gehelp

Augustus 3, 2021 0

Deur Maricia Smith Danksy die finansiële ondersteuning van die Noordelike Helpmekaar Studiefonds (NHSF), het ek in 2017 my BA-graad in Regte en Internasionale studies aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) verwerf. Maricia Smith My […]

No Picture

TATJANA – ‘N BRON VAN INSPIRASIE VIR ALMAL

Julie 28, 2021 0

Passie. Dissipline. Tydsberekening. Dít is die eienskappe wat grootliks bydra tot ‘n stewige grondslag vir ‘n suksesvolle loopbaan, glo Suid-Afrika se Olimpiese goue- én silwermedaljewenner, Tatjana Schoeman. Nie net presteer sy op sportgebied nie, maar […]

10 Best Time-Management Tips for Students

Mei 31, 2021 0

Here are some quick and easy time management tips for students. These tips will help you maximize your time and feel stress-free. Everyone has the same number of hours in the day….yes, even Beyonce. As […]

1 2