My naam is Riaan Brits. Ek studeer  BCom Regte aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom. Ek is tans ‘n tweede jaar student. Die Noordelike Helpmekaar Studiefonds maak dit vir my moontlik om aan my droom te werk om ‘n suksesvolle prokureur te  word. Ek het ‘n passie vir rugby en speel dus vir my koshuis se span. Ek wil graag op die Huiskomitee van my koshuis dien, waar ek as leier sal staan.Dit is ‘n groot voorreg om ‘n student te kan wees en ek is baie dank verskuldig aan die Noordelike Helpmekaar Studiefonds.