Ek het in 2018 aan Linden Hoërskool met vyf onderskeidings gematrikuleer.

In 2019 het ek by die Universiteit van Stellenbosch BCom Ekonomiese Wetenskappe begin studeer en het in dieselfde jaar gekwalifiseer vir die internasionale vereniging, Golden Key.

In my eerste jaar het ek deelgeneem aan Die Burger se “The Young Economist”- kompetisie, waar ek en my vennoot tweede oor die algemeen geplaas is en eerste by Stellenbosch Universiteit.

Ek het ook  as ‘n lid van die Anti-GBV (Gender Based Violence) Movement aangesluit in 2019.