Ek het my loopbaan in 2020 aan die NWU- Potchefstroomkampus begin. Ek het met my studies in die jaar van Covid begin met as studierigtig BA Regte met Filosofie. Die Covid-tyd was ‘n moeilke en snaakse tyd in ons lewens. Ek het 2022 klaar gemaak en het in 2023 aangegaan met my LLB.
Elke student begryp die impak wat beurtkrag op ons het, maar die aande van sit en studeer by ‘n flits het my laat besef hoeveel inspanning dit verg om te presteer. Aanhouer wen!