Ek het in 2019 matrikuleer aan die Helpmekaar Kollege. Ek studeer tans Onderwys met Engels as hoofvak aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom-kampus. Ek het al van ‘n jong ouderdom af n passie gehad vir tale en met die hulp van die Noordelike Helpmekaar Studie-fonds kon ek die passie van my ‘n werklikheid maak.

Ek wil graag die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds bedank dat hulle my drome om te gaan studeer moontlik gemaak het.