No Picture

KUBERMISDAAD: WEES INGELIG!

Augustus 31, 2022 0

MOET NOOIT te gerus raak en dink jý kan (ook) nie met ’n slap riem in die kuberruim gevang word nie! Die aanlyn-omgewing – waar miljoene mense deesdae hul brood en botter verdien, studente studeer […]

MUSIEK VLOEI IN HAAR ARE

Junie 11, 2022 0

Toe Zanta Hofmeyr op 17-jarige ouderdom die geleentheid kry om aan The Juilliard School of Music in New York te studeer, is ’n lank-gekoesterde ideaal van dié vioolvirtuoos bewaarheid. Geseën met hope musiektalent, het sy […]

No Picture

Onderwys in haar bloed

Oktober 28, 2021 0

As gebore en getoë onderwyser, wil Cherize Schoeman (neé Hauptfleish) graag haar toekoms verseker by die spogskool in die Vrystaat waar sy tans skoolhou deur verder te studeer en later hopelik departementshoof in haar vakgebied […]

“MY WERK MY VOORREG”

September 21, 2021 0

  Deur Marista Bezuidenhout (Greyling) Ek is besig met my gemeenskapsdiensjaar as apteker by die provinsiale hospitaal in Mafikeng. En elke dag by die werk besef ek net weer watter voorreg dit is om te […]

OMGEE-MENS

September 10, 2021 0

As daar nou een één mens is wat die woord omgee by uitnemendheid uitleef, is dit Liezl Pretorius. Daarvan getuig haar passie en werk vir die behoud ons “groot blou waters”  en “alles wat daarin […]

No Picture

HIER IS SA SE TOP-WERKGEWERS OP STUDENTE SE RANGLYSTE

Augustus 25, 2021 0

Studente stel kultuur, buigsaamheid, etiek en ’n oog op die toekoms voorop in ’n peiling onder hulle oor Suid-Afrika se gewildste werkgewers. Sukses, teenwoordigheid en kultuur is die drie sleutelwoorde wat uittroon in die 2021 […]

1 2 3 4